Info
In die oog van die storm! Elke wonderwerk word ALTYD vooraf gegaan deur 'n krissis. Hoe groter die wonderwerk gaan wees, hoe groter die krissis. My God is so groot, so sterk en so magtig, daar's NIKS wat my God nie kan doen! Glo jy dit? Waarvoor is ons dan bang? Die God wat ALLES gemaak het, is nog steeds in beheer en wil deur Sy Gees in ons harte regeer. Shalom
circa un anno fa
#23maart2020, #beheer, #botha, #charl, #dagstukkie, #dagstukkies, #doen, #glo, #inspirasie, #kyk, #lewe, #lig, #light, #live, #motivering, #stilte, #storm, #vertrou